Tuesday 16 September 2014

Mathletics

Mathletics




Ek het mathletics by my skool ontdek en dit op my rekenaar begin speel. Dit was vir twee weke verniet en ek het baie daarvan gehou. Toe die twee weke verby was wou ek dit graag aanhou speel. Ek het vir my pa gevra of ek dit op die rekenaar kan sit. Ek het dit op my rekenaar gesit.

Dit is n speletjie waar jy wiskunde somme moet doen. Jy het jou eie mannetjie en jy moet 'credits' kry om hom of haar mooier te maak. Jy kry credits deur eerste te kom teen ander kinders. Daar is verskillende vlakke wat jy kan kies soos jy beter en beter raak. Daar is ook n klomp ander wiskunde speletjies op mathletics. Dis hoe ek hierdie speletjie ontdek het.


Dit is die items wat jy kan koop





Al die speletjies beskikbaar.



1 comment: