Tuesday 30 September 2014

'Plant's vs zombies'




'Plant's vs zombies'




'Plant's vs zombies' is 'n speletjie wat jy op 'n rekenaar, tablet of 'i pad' kan speel. Jy is die plante en jy moet probeer om die 'zombies' dood te maak. As jy dit reggekry het kan jy aanbeweeg na 'n volgende 'level'. Jy kry ook later in die speletjie 'n tuin. Daar is al die plante wat jy al gekry toe jy 'n 'level' gewen het.


Daar kom verskillende soort 'zombies en dit raak al hoe moeiliker. Daar kom 'zombies' met bakens en emmers op hulle koppe om hulle sterker te maak. As die bakens of emmers van hulle koppe afval is hulle 'n gewone 'zombie'. Ek het dit eers op my rekenaar gehad, maar nou is dit op my tablet. Dit is die speletjie 'plant's vs zombies.

Hier is 'n paar fotos van 'plant's vs zombies'.

Tuin






1 comment:

  1. Dis n baie cool speletjie. Ek het PvZ 1 al klaar gemaak, maar sukkel baie met die 2de een. Dan moet Tiaan my maar help :-)

    ReplyDelete